| WAT DOEN DIE SAVK?
§ Reël kongresse, konferensies en seminare oor Kultuurgeskiedenis
§ Bevorder navorsing en die publikasie van wetenskaplike artikels van kultuurhistoriese aard
§ Maak aanbevelings by owerhede en instellings oor die bewaring van die totale Suid-Afrikaanse erfenis
§ Bewerkstellig vakwetenskaplike kontak tussen kultuurhistorici en belangstellendes |
WATTER VOORDELE HOU LIDMAATSKAP IN?
Die lid ontvang:
§ Twee uitgawes per jaar van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis
§ Twee uitgawes per jaar van die vereniging se nuusbrief, die Sonnerad
§ Die geleentheid om alle SAVK-kongresse en konferensies teen ’n verminderde tarief by te woon
§ Toegang tot die Internasionale Vereniging vir Kultuurgeskiedenis en konferensies |