WAT DOEN DIE SAVK? - Reël kongresse, konferensies en seminare oor Kultuurgeskiedenis
- Bevorder navorsing en die publikasie van wetenskaplike artikels van kultuurhistoriese aard
- Maak aanbevelings by owerhede en instellings oor die bewaring van die totale Suid-Afrikaanse erfenis
- Bewerkstellig vakwetenskaplike kontak tussen kultuurhistorici en belangstellendes
| WATTER VOORDELE HOU LIDMAATSKAP IN? Die lid ontvang: - Twee uitgawes per jaar van die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Kultuurgeskiedenis
- Twee uitgawes per jaar van die vereniging se nuusbrief, die Sonnerad
- Die geleentheid om alle SAVK-kongresse en konferensies teen ‘n verminderde tarief by te woon
- Toegang tot die Internasionale Vereniging vir Kultuurgeskiedenis en konferensies
|